Jy het net ‘n sagte plek nodig om weer te begin.
Dis Mooi is vir die een wat
oorweldig voel, wat soms nie weet waar om te begin nie.
Hier mag jy net eers wees,
en wanneer jy reg is, kan jy weer begin – een klein stap op ‘n slag.

Vir wanneer jy nie weet waar om te begin nie.
• From Stuck To Forward (Gratis)

Vir wanneer jy weer by jouself wil uitkom.
• Ruimte om te Groei

Vir wanneer jy reg is om jou lewe/besigheid te bou.
• Built From Within

Vir wanneer jy nie weet waar om te begin nie.
• From Stuck To Forward (Gratis)

Vir wanneer jy weer by jouself wil uitkom.
• Ruimte om te Groei

Vir wanneer jy reg is om jou lewe/besigheid te bou.
• Built From Within
Vir inspirasie, sagte groei en klein beginne.
Stop circling your ideas.
Start building something real.
A 30-day guided journey to help you move from
overthinking… to taking clear, meaningful action.
You don’t need a perfect plan.
You just need a place to begin.
In 30 days you will:
Choose one meaningful idea
Shape it into something clear
Share it with the world
Take the first step toward building it
Dis Mooi is gebou op drie eenvoudige pilare:
Selfbewustheid. Identiteit. Sagte waarheid. Ruimte om eerlik te wees oor waar jy is.
Duidelikheid. Rigting. Besluitneming.
Om weer te weet waarheen jy oppad is.
Selfvertroue. Momentum. Groei.
Die moed om weer klein stappe vorentoe te neem.
Hier verkoop ek met liefde en sorg
tweedehandse (preloved) klere namens ander.
Elke item is uniek, mooi en opsoek na ’n nuwe huis.
Saam maak ons tweedehands
weer eersteklas.
Subscribe to our newsletter and get 15% off your next order